| Die Stoet is opgebou uit Marshmoor-live on, Marshmoor maniac, Marshmoor earl
en deVilliers-Destiney Sederdien is verskillende bulle gebruik uit die bekende Marshmoor-stoet
(Live-on- en Kingdom-nageslag). Van die bulle is twee van Marshmoor, Destiny
en een uit mnr Dirk Giliomee se kudde.
Daar is ook van saad gebruik gemaak van Kingdom, Impressive boy, Ladies man
en Dynamarsh.
Die onlangste toevoeging tot die kudde is Impacker.
Die diere word nie gevoer nie en pas dus maklik aan in die veldtoestande.
Besoekers welkom.

Kontak: Basie Bezuidenhout 082 333 8903 of
Coenraad Bezuidenhout 082 412 5039
epos:
basie@vredenheim.co.za
|